MediaWiki:Blockiptext

Vanuit Gospel Translations Afrikaans

Spring na:navigasie, soek

Gebruik die vorm hier onder om skryftoegang van 'n sekere IP-adres te blok. Dit moet net gedoen word om vandalisme te voorkom en in ooreenstemming met Gospel Translations Afrikaans-beleid. Vul 'n spesifieke rede hier onder in (haal byvoorbeeld spesifieke bladsye wat gevandaliseer is, aan).