Die EXIF-metadatavelde wat in die boodskap gelys is sal op die beeld se bladsy ingesluit word as die metadatabel ingevou is. Ander velde sal versteek wees.