MediaWiki:Movepagetext

Vanuit Gospel Translations Afrikaans

Spring na:navigasie, soek

Die vorm hier onder hernoem 'n bladsy en skuif die hele wysigingsgeskiedenis na die nuwe naam. Die ou bladsy sal vervang word met 'n aanstuurblad na die nuwe titel. Skakels na die ou bladsytitel sal nie outomaties verander word nie; maak seker dat dubbele aanstuurverwysings nie voorkom nie deur die "wat skakel hierheen"-funksie na die skuif te gebruik. Dit is u verantwoordelikheid om seker te maak dat skakels steeds wys na waarheen hulle behoort te gaan.

Let daarop dat 'n bladsy nie geskuif sal word indien daar reeds 'n bladsy met dieselfde titel bestaan nie, tensy dit leeg of 'n aanstuurbladsy is en geen wysigingsgeskiedenis het nie. Dit beteken dat u 'n bladsy kan terugskuif na sy ou titel indien u 'n fout gemaak het, maar u kan nie 'n bestaande bladsy oorskryf nie.

WAARSKUWING! Hierdie kan 'n drastiese en onverwagte verandering vir 'n gewilde bladsy wees; maak asseblief seker dat u die gevolge van hierdie aksie verstaan voordat u voortgaan. Gebruik ook die ooreenstemmende besprekingsbladsy om oorleg te pleeg met ander bydraers.