STOP! Voor u iets hier oplaai, lees en volg Gospel Translations Afrikaans se beleid oor prentgebruik.
Om prente wat voorheen gelaai is te sien of te soek, gaan na die lys van gelaaide prente. Laai van lêers en skrappings word aangeteken in die laailog.
Gebruik die vorm hier onder om nuwe prente te laai wat u ter illustrasie in u artikels wil gebruik. In die meeste webblaaiers sal u 'n "Browse..." knop sien, wat u bedryfstelsel se standaard lêeroopmaakdialoogblokkie sal oopmaak. Deur 'n lêer in hierdie dialoogkassie te kies, vul u die teksboks naas die knop met die naam van die lêer. U moet ook die blokkie merk om te bevestig dat u geen kopieregte skend deur die lêer op te laai nie. Kliek die "Laai" knop om die laai af te handel. Dit mag dalk 'n rukkie neem as u 'n stadige internetverbinding het.
Die voorkeurformate is JPEG vir fotografiese prente, PNG vir tekeninge en ander ikoniese prente, en OGG vir klanklêers. Gebruik asseblief beskrywende lêername om verwarring te voorkom. Om die prent in 'n artikel te gebruik, gebruik 'n skakel met die formaat [[Lêer:file.jpg]] of [[Lêer:file.png|alt text]] of [[Media:file.ogg]] vir klanklêers.
Biblical Sermons and Books