Die Boek Job: Hoekom Lei die Regverdige?

Vanuit Gospel Translations Afrikaans

(Verskil tussen weergawes)
Spring na:navigasie, soek
(Nuwe bladsy geskep met '{{info|The Book of Job: Why Do the Righteous Suffer?}}<br> Op die gebied van bybelstudies is daar vyf boeke wat gewoonlik val onder die opskrif van “wysheidsliteratuur...')
 
(Een tussenin wysiging word nie gewys nie.)
Lyn 5: Lyn 5:
In elk geval, die kern van die boodskap in Job is die wysheid in terme van die antwoord op die vraag hoe God betrokke is in die probleem van die leiding van die mensdom. In elke generasie is daar die vraag wat onstaan, as God goed is dan moet daar geen pyn wees nie, geen leiding of dood in hierdie wêreld nie. Gepaart met hierdie protestering teen wrede dinge wat met goeie mense gebeur, was daar ook die pogings om ‘n maatstaaf van pyn te skep waar daar aangeneem word die vlak van ‘n person se vermoë om pyn te verduur is in direkte verbinding met hul skuld gevoelens oor die sonde wat hulle gepleeg het. ‘n Vinnige respons hierop word gevind in die negende hoofstuk van Johannes waar Jesus reageer op die vraag van die dissipels oor die oorsprong van die leiding van die man wat blind gebore was.  

-
In die book Job word die karakter beskryf as ‘n regverdige man, eintlik die mees regverdige man op die aarde, maar van wie Satan beweer is net regverdig omdat hy seëninge uit God se hand wil ontvang. God het ‘n veiligheidsmuur rondom Job geplaas en hom geseën bo alle mense. Met die gevolg het Satan Job daarvan beskuldig dat hy God slegs dien omdat hy die goedgunstige seëninge van sy Skepper wil ontvang. Die uitdaging ontstaan wanneer Satan God uit daag om die veiligheidsmuur van beskerming te verwyder om sodoende vas te stel of Job sy rug op God sal draai. Soos die storie ontvou ondergaan Job progressiewe leiding wat erger en erger word. Sy leiding is van so ‘n aard waar hy homself bevind op ‘n ashoop, vervloek die dag toe hy gebore was, en waar hy uitroep uit die ellende van sy pyn. Sy leiding was so groot selfs sy vrou het hom aangeraai om God te vervloek sodat hy mag sterf en sodoende verlig word uit sy smart. Die storie ontvou verder waar Job berading ontvang van sy vriende, Elifas, Bildad en Sofar. Hulle getuienis is ‘n aanduiding van die oppervlakkige en leë lojaliteit teenoor Job, en hulle aanname dat Job se leiding verwant is aan ‘n radikale ontaardheid van sy karakter.  
+
In die boek Job word die karakter beskryf as ‘n regverdige man, eintlik die mees regverdige man op die aarde, maar van wie Satan beweer is net regverdig omdat hy seëninge uit God se hand wil ontvang. God het ‘n veiligheidsmuur rondom Job geplaas en hom geseën bo alle mense. Met die gevolg het Satan Job daarvan beskuldig dat hy God slegs dien omdat hy die goedgunstige seëninge van sy Skepper wil ontvang. Die uitdaging ontstaan wanneer Satan God uit daag om die veiligheidsmuur van beskerming te verwyder om sodoende vas te stel of Job sy rug op God sal draai. Soos die storie ontvou ondergaan Job progressiewe leiding wat erger en erger word. Sy leiding is van so ‘n aard waar hy homself bevind op ‘n ashoop, vervloek die dag toe hy gebore was, en waar hy uitroep uit die ellende van sy pyn. Sy leiding was so groot selfs sy vrou het hom aangeraai om God te vervloek sodat hy mag sterf en sodoende verlig word uit sy smart. Die storie ontvou verder waar Job berading ontvang van sy vriende, Elifas, Bildad en Sofar. Hulle getuienis is ‘n aanduiding van die oppervlakkige en leë lojaliteit teenoor Job, en hulle aanname dat Job se leiding verwant is aan ‘n radikale ontaardheid van sy karakter.  
Die berading wat Job ontvang bereik ‘n hoogtepunt met diep insig van Elihu. Elihu verskaf verskeie toesprake met baie elemente van die wysheidsliteratuur, maar die beste wysheid wat in die boek van Job aangetref word kom nie van Job se vriende of Elihu nie, maar van God self. Wanneer Job ‘n antwoord van God eis, reageer God met hierdie vermaning, “Wie is dit wat besig is om my bedoelinge te dwarsboom met woorde wat getuig dat hy geen insig het nie? Maak jou reg vir die stryd: Ek sal vra, antwoord jy My” (Job 38:2-3). Wat volg op hierdie vermaning is die mees intens menlike ondervraging wat nog deur die Skepper geopenbaar word. Dit wil byna voor kom asof God vir Job oorrompel waar Hy sê, “Waar was jy toe Ek die grondlegging van die aarde bewerkstellig het?” (v. 4). God stel vraag na vraag op dieselfde manier. “Sou jy die Sewester met 'n band kon vasknoop of die band van Orion kon losmaak? Kan jy die sterre op hulle tyd laat opkom, kan jy die Beer met sy kleintjies laat uitkom?” (verse 31-32). Natuurlik, die antwoorde op hierdie retoriese vrae, wat uitgespreek word met die spoed van ‘n masjiengeweer is altyd, “Nee, nee, nee.” In Sy ondervraging beklemtoon God Job se minderwaardigheid en sy onderdanigheid. God volg op met vraag na vraag oor Job se onvermoë om dinge te bewerkstellig en God se vermoë om wel dinge te bewerkstellig.  

Huidige wysiging per 12:35, 15 Januarie 2015

Related resources
More By R.C. Sproul
Author Index
More About Suffering
Topic Index
About this resource
English: The Book of Job: Why Do the Righteous Suffer?

© Ligonier Ministries

Share this
Our Mission
This resource is published by Gospel Translations, an online ministry that exists to make gospel-centered books and articles available for free in every nation and language.

Learn more (English).
How You Can Help
If you speak English well, you can volunteer with us as a translator.

Learn more (English).

By R.C. Sproul About Suffering
Part of the series Right Now Counts Forever

Translation by Melvin Dirkse

Review You can help us improve by reviewing this translation for accuracy. Learn more (English).

Op die gebied van bybelstudies is daar vyf boeke wat gewoonlik val onder die opskrif van “wysheidsliteratuur” of “die poëtiese boeke van die Ou Testament.” Hulle is die boeke Spreuke, Psalms, Prediker, Spreuke van Salomo en Job. Van hierdie vyf boeke staan een uit in vet drukskrif, wat dit uitsonder van die ander vier boeke. Dit is die boek Job. Die wysheid wat in hierdie boek gevind word, word nie in die vorm van ‘n Spreuke gekommunikeer nie. Liewer, die boek Job handel oor vrae van wysheid in die konteks van ‘n lewenservaring wat handel oor Job se leiding en uitmergelende pyn. Die agtergrond van hierdie lewenservaring vind plaas gedurende patriargale tye. Vrae het onstaan oor die skrywer se oogmerk met hierdie boek, of dit bedoel was om die historiese lewenservaring van ‘n werklike indivudi uit te beeld, of is die basiese struktuur ‘n drama met ‘n voorwoord insluitend die openingstoneel in die hemel, wat ‘n tweestryd behels tussen God en Satan wat beweeg tot ‘n klimaks waar Job se verskriklike verliese gedurende sy beproewinge verkwik word.

In elk geval, die kern van die boodskap in Job is die wysheid in terme van die antwoord op die vraag hoe God betrokke is in die probleem van die leiding van die mensdom. In elke generasie is daar die vraag wat onstaan, as God goed is dan moet daar geen pyn wees nie, geen leiding of dood in hierdie wêreld nie. Gepaart met hierdie protestering teen wrede dinge wat met goeie mense gebeur, was daar ook die pogings om ‘n maatstaaf van pyn te skep waar daar aangeneem word die vlak van ‘n person se vermoë om pyn te verduur is in direkte verbinding met hul skuld gevoelens oor die sonde wat hulle gepleeg het. ‘n Vinnige respons hierop word gevind in die negende hoofstuk van Johannes waar Jesus reageer op die vraag van die dissipels oor die oorsprong van die leiding van die man wat blind gebore was.

In die boek Job word die karakter beskryf as ‘n regverdige man, eintlik die mees regverdige man op die aarde, maar van wie Satan beweer is net regverdig omdat hy seëninge uit God se hand wil ontvang. God het ‘n veiligheidsmuur rondom Job geplaas en hom geseën bo alle mense. Met die gevolg het Satan Job daarvan beskuldig dat hy God slegs dien omdat hy die goedgunstige seëninge van sy Skepper wil ontvang. Die uitdaging ontstaan wanneer Satan God uit daag om die veiligheidsmuur van beskerming te verwyder om sodoende vas te stel of Job sy rug op God sal draai. Soos die storie ontvou ondergaan Job progressiewe leiding wat erger en erger word. Sy leiding is van so ‘n aard waar hy homself bevind op ‘n ashoop, vervloek die dag toe hy gebore was, en waar hy uitroep uit die ellende van sy pyn. Sy leiding was so groot selfs sy vrou het hom aangeraai om God te vervloek sodat hy mag sterf en sodoende verlig word uit sy smart. Die storie ontvou verder waar Job berading ontvang van sy vriende, Elifas, Bildad en Sofar. Hulle getuienis is ‘n aanduiding van die oppervlakkige en leë lojaliteit teenoor Job, en hulle aanname dat Job se leiding verwant is aan ‘n radikale ontaardheid van sy karakter.

Die berading wat Job ontvang bereik ‘n hoogtepunt met diep insig van Elihu. Elihu verskaf verskeie toesprake met baie elemente van die wysheidsliteratuur, maar die beste wysheid wat in die boek van Job aangetref word kom nie van Job se vriende of Elihu nie, maar van God self. Wanneer Job ‘n antwoord van God eis, reageer God met hierdie vermaning, “Wie is dit wat besig is om my bedoelinge te dwarsboom met woorde wat getuig dat hy geen insig het nie? Maak jou reg vir die stryd: Ek sal vra, antwoord jy My” (Job 38:2-3). Wat volg op hierdie vermaning is die mees intens menlike ondervraging wat nog deur die Skepper geopenbaar word. Dit wil byna voor kom asof God vir Job oorrompel waar Hy sê, “Waar was jy toe Ek die grondlegging van die aarde bewerkstellig het?” (v. 4). God stel vraag na vraag op dieselfde manier. “Sou jy die Sewester met 'n band kon vasknoop of die band van Orion kon losmaak? Kan jy die sterre op hulle tyd laat opkom, kan jy die Beer met sy kleintjies laat uitkom?” (verse 31-32). Natuurlik, die antwoorde op hierdie retoriese vrae, wat uitgespreek word met die spoed van ‘n masjiengeweer is altyd, “Nee, nee, nee.” In Sy ondervraging beklemtoon God Job se minderwaardigheid en sy onderdanigheid. God volg op met vraag na vraag oor Job se onvermoë om dinge te bewerkstellig en God se vermoë om wel dinge te bewerkstellig.

In hoofstuk 40 sê God finaal vir Job, “Maak jou reg vir die stryd: Ek sal vra, antwoord jy My” (vers 2). Job se reaksie word nie gekenmerk deur woede vir antwoorde aangaande sy leiding nie. Hy se liewer, “Het jy die mag wat Ek het? Kan jy jou stem uit die onweer laat hoor soos Ek? Tree dan op met jou trots en jou groot mag, handel in jou majesteit en heerlikheid” (verse 4-5). Weereens volg God op met die snelvuur ondervraging wat hierdie keer selfs dieper gaan en die kontras tussen God se oortreffende mag, wat ook in Job bekend staan as El Shaddai, en Job se magteloosheid. Ten slotte getuig Job hoe wonderlik hierdie dinge was. He sê, “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien, en nou verag ek myself, nou sit ek vol berou, in sak en as” (42:5-6).

Wat noemenswaardig is van hierdie drama is die feit dat God nooit Job se vrae beantwoord nie. Hy sê nie, “Job, die rede vir jou leiding is hiervoor of daarvoor.” God openbaar Homself aan Job wat dan betekenis gee aan die oorweldigende leiding wat Job ervaar. Hierdie wysheid beantwoord dan die vraag aangaande leiding – dit gee nie ‘n antwoord op die vrae hoekom ek moet lei nie, hoekom ek op ‘n sekere manier of gedurende ‘n spesifieke tyd moet lei nie, dit dui liewer aan waar my hoop gevestig moet wees ten tye van leiding.

Hierdie antwoord gee ‘n duidelike aanduiding van die wysheid wat in die boek van Job aangetref word en wat kenmerkend is van wysheidsliteratuur: die vrees van die Here, aanbidding en eerbiedigheid voor God, is die oorsprong van wysheid. En wanneer ons dronkgeslaan en deurmekaar is deur die dinge in ons wêreld wat ons nie kan verstaan nie, kyk ons nie na spesifieke antwoorde op spesifieke vrae nie, maar ons probeer om God te ken in Sy heiligheid, in Sy regverdigheid, in Sy geregtigheid en in Sy barmhartigheid. Daarin lê die wysheid wat in die boek van Job gevind word.