Hoe Sal Ons Veg Vir Vreugde?
Vanuit Gospel Translations Afrikaans
By John Piper About Christian Hedonism
Translation by Sonia Smit
1. Besef dat werklike vreugde in God ‘n geskenk is.
2. Besluit om met daadwerklike erns alle bekende sonde in jou lewe te laat vaar.
3. Besluit om met daadwerklike erns alle bekende sonde in jou lewe te laat vaar.
4. Leer die geheime van skuld gevoelens – hoe om te veg soos ‘n geregverdigde sondaar.
5. Besef dat die stryd hoofsaaklik ‘n geveg is om God te sien vir wie Hy is.
6. Mediteer dag en nag op die Woord van God.
7. Bid ernstig en aanhoudend vir ‘n ope hart, oë en ‘n geneigdheid vir God.
8. Leer om vir jouself te preek instede daarvan om na jouself te luister.
9. Spandeer tyd met God-gevulde mense wat jou help om God te sien en die geveg te veg.
10. Wees geduldig in die nag van God se oënskynlike afwesigheid.
11. Kry rus, oefening en volg ‘n goeie dieet sodat jy die liggaam kan hê soos wat God dit ontwerp het.
12. Maak behoorlike gebruik van God se openbaring in die natuur.
13. Lees goeie boeke oor God en biografieë van groot gelowiges.
14. Doen die harde en liefdevolle dinge ter wille van ander (getuies en genade).
15. Kry ‘n globale visie vir die saak van Christus en giet jouself uit vir die onbereiktes.