Hoe Sal Ons Veg Vir Vreugde?

Vanuit Gospel Translations Afrikaans

Spring na:navigasie, soek

Related resources
More By John Piper
Author Index
More About Christian Hedonism
Topic Index
About this resource
English: How Shall We Fight for Joy?

© Desiring God

Share this
Our Mission
This resource is published by Gospel Translations, an online ministry that exists to make gospel-centered books and articles available for free in every nation and language.

Learn more (English).
How You Can Help
If you speak English well, you can volunteer with us as a translator.

Learn more (English).

By John Piper About Christian Hedonism

Translation by Sonia Smit

1. Besef dat werklike vreugde in God ‘n geskenk is.

2. Besef dat vreugde meedoënloos voor geveg moet word.

3. Besluit om met daadwerklike erns alle bekende sonde in jou lewe te beveg.

4. Leer die geheim van dapper skuldgevoelens – hoe om te veg soos ‘n verloste sondaar.

5. Besef dat die stryd hoofsaaklik ‘n geveg is om God te sien vir wie Hy is.

6. Mediteer dag en nag op die Woord van God.

7. Bid ernstig en aanhoudend vir ‘n ope hart, oë en ‘n liefde vir God.

8. Leer om vir jouself te preek instede daarvan om na jouself te luister.

9. Spandeer tyd met God-gevulde mense wat jou help om God te sien en die geveg te veg.

10. Wees geduldig in die nag van God se oënskynlike afwesigheid.

11. Kry rus, oefening en volg ‘n goeie dieet sodat jy die liggaam kan hê wat God vir jou ontwerp het.

12. Maak behoorlike gebruik van God se openbaring in die natuur.

13. Lees goeie boeke oor God en biografieë van groot gelowiges.

14. Doen die harde en liefdevolle dinge ter wille van ander (getuienis en genade).

15. Kry ‘n wêreldwye visie vir die saak van Christus en giet jouself uit vir die onbereiktes.