Hoe Sal Ons Veg Vir Vreugde?

Vanuit Gospel Translations Afrikaans

Spring na:navigasie, soek

Related resources
More By John Piper
Author Index
More About Christian Hedonism
Topic Index
About this resource
English: How Shall We Fight for Joy?

© Desiring God

Share this
Our Mission
This resource is published by Gospel Translations, an online ministry that exists to make gospel-centered books and articles available for free in every nation and language.

Learn more (English).
How You Can Help
If you speak English well, you can volunteer with us as a translator.

Learn more (English).

By John Piper About Christian Hedonism

Translation by Sonia Smit

1. Besef dat authentieke geluk in God ‘n geskenk is.

2. Besef dat geluk meedoënloos voor geveg moet word.

3. Los in dringendheid alle bekende sonde in jou lewe.

4. Leer die geheime van skuld gevoelens – hoe om te veg soos ‘n geregverdige sondaar.

5. Besef dat die stryd hoofsaaklik ‘n geveg is om God te sien vir wie Hy is.

6. Mediteer dg en nag op die Woord van God.

7. Bid ernstig en aanhoudend vir ‘n oop hart, oë en ‘n geneighdheid vir God.

8. Leer om vir jouself te preek instede om na jouself te luister.

9. Spandeer tyd met God –mense wat jou help om God te sien en die geveg veg.

10. Wees geduldig in die nag van God se oënskynlike afwesigheid.

11. Kry rus en oefening, ‘n goeie dieet sodat jy die liggaam kan hê soos God dit ontwerp het.

12. Maak behoorlike gebruik van God se openbaing in die natuur.

13. Lees goeie boeke oor God en biografieë van groot heiliges.

14. Doen die hard en liefdevolle dinge ter wille van ander (getuies en genade).

15. Kry ‘n globale visie vir die saak van Christus en giet jouself uit vir die onbereiktes.