Die Bewegings van Man Wees

Vanuit Gospel Translations Afrikaans

Spring na:navigasie, soek

Related resources
More By John Piper
Author Index
More About Men
Topic Index
About this resource
English: The Moves of Manhood

© Desiring God

Share this
Our Mission
This resource is published by Gospel Translations, an online ministry that exists to make gospel-centered books and articles available for free in every nation and language.

Learn more (English).
How You Can Help
If you speak English well, you can volunteer with us as a translator.

Learn more (English).

By John Piper About Men
Part of the series Taste & See

Translation by Melvin Dirkse

Review You can help us improve by reviewing this translation for accuracy. Learn more (English).


Weerstaan Versoeking, Dien as Leiers, Wys Liefde

‘n Vier en Twintig Uur Wegbreuk Sessie vir Mans

Bethlehem Baptiste Kerk

Dié is ‘n eerste. En dit is lank reeds al tyd. ‘n Tydjie weg met die manne om te praat oor manlike dinge. Dit was ‘n droom van die personeel en diakens vir vele jare. Nou is dit finaal ‘n werklikheid. Daar is net plek vir 150 mans by die kamp van Desember 7 & 8. Daar is 600 manne op ons poslys. So moenie jou registrasie vergeet nie. Jy kan dit hierdie Sondag buite die kantoor doen.

Ons glo God het hierdie wegbreuk tydjie teweeggebring want Hy wil ons seën en beter manne maak. Dit beteken nie:

Macho Mania: The Duke, Dirty Harry, Rambo.
The Great Pretender: Archie Bunker.
World Class Wimp: Dagwood Bumstead.
Gender Blender: Michael Jackson, Boy George

Wat beteken dit dan? Dit is waaroor hierdie wegbreuk tydjie gaan. Dit is nie net pappas nie. Dit is selfs nie net vir getroude mans nie. Manlikheid begin nie net by die huwelik of by pa wees nie. Dit begin by konsepsie in die baarmoeder en ons maak dit werk of nie op die pad vorentoe. Ons samelewing het skaars ‘n idee, en daar is gebroke mans oral.

Kinders huil uit na hul pappas. Vrouens vra, “Waar is die geoie manne?” Mans vra, ‘Wat op aarde is ek veronderstel om te doen?”

Nie een van ons het al die antwoorde nie. Maar ons glo die Bybel het die sleutel antwoorde. En saam in die konteks van vertroue en deursigtigheid en aanbidding en gebed en onstspanning kan ons van mekaar leer en ‘n stap verder neem in die rigting van volheid en volwassenheid waarna God ons roep as manne.

Laat hierdie brief van ‘n hoërskool senior ‘n aanduiding wees van die krisis:

Het jy al ooit gehoor van ‘n pappa wat nie met sy dogter wil praat nie? Dit blyk of my pa nie eers weet ek bestaan nie. In my hele lewe het hy nog nooit vir my gesê hy is lief vir my nie of vir my ‘n soentjie gegee voor bedtyd nie, tensy ek hom gevra het. 
Ek dink die rede hoekom hy my ignoreer is omdat ek so vervelig is. Ek kyk na my vriende en dink, “As ek so snaaks was soos Jill of ‘n slimkop soos Sandy of selfs buitengewoon en punk soos Tasha, sou hy dalk sy koerant neergesit het en aandag gegee het.”
Ek speel die blokfluit en vir die afgelope drie jaar was ek die solo speler in the herfs konsert by ons skool. Mamma woon die konsert by, maar pappa daag nooit op nie. Hierdie jaar, eks ‘n senior, so dit is sy laaste kans. Ek sal alles gee om na die gehoor uit te kyk en hom daar te sien. Maar vir wie kul ek? Dit sal nooit gebeur nie.

Ek sal nie toegee aan hierdie hulpeloosheid nie. Hy sal daar wees! Op ‘n duisend maniere, sal die manne van hierdie kerk daar wees in die komende dekades. Dit gaan ‘n goeie tyd saam wees. Ek sien werklik uit daarna.

Oppad na man wees!

Pastoor John