Die Verlorenes Moet Jou Vreugde Sien

Vanuit Gospel Translations Afrikaans

Spring na:navigasie, soek

Related resources
More By John Piper
Author Index
More About Joy
Topic Index
About this resource
English: The Lost Need to See Your Joy

© Desiring God

Share this
Our Mission
This resource is published by Gospel Translations, an online ministry that exists to make gospel-centered books and articles available for free in every nation and language.

Learn more (English).
How You Can Help
If you speak English well, you can volunteer with us as a translator.

Learn more (English).

By John Piper About Joy

Translation by Melvin Dirkse

Review You can help us improve by reviewing this translation for accuracy. Learn more (English).



Klank Transkripsie

Jesus sê, “Geseënd is jy as ander jou beledig en vervolg en allerlei wrede dinge uitspreek teenoor jou as gevolg van my” (Mattues 5:11). “Verheug julle op daardie dag” (Lukas 6:23). Daardie dag. Nie die volgende dag nie. “Verheug julle op daardie dag, en spring met vreugde, want sien,julle belonging in die hemel is groot.”

Dink julle dit is ewekansig dat die volgende stelling uit sy mond was, “Julle is die sout van die aarde. Julle is die lig van die wêreld” (Matt. 5:13-14). Dit is nie ewekansig nie. Ek dink wat hy bedoel is: Die smaak van die lewe waarna die mense smag is om ‘n mens gelukkig te sien te midde van hulle pyn.

Mense will iemand sien wat iets so diep besit, so onwankelbaar, so ontembaar en onoorwonne dat wanneer alles om hulle in gee, hulle vreugde standvastig bly. Dit sal baie souterig wees. So helder. Dit sal so helder wees, dat dit soos die glorie van God op aarde sal wees. Ek dink dit is wat dit beteken.

Dus, die beeld van Jesus is: Geseënd is jy wanneer die mens jou vervolg en beledig. Hulle het dit aan die profete gedoen en hulle sal dit aan enige getroue Christen doen. Jou belonging in die hemel is groot, Jou belonging in die hemel is groot, so laat daardie waarheid terug stroom in die huidige oomblik en verheug julle in hoop, en julle sal die sout van die aarde wees. Julle sal dit wees wat die wêreld benodig. Julle sal dit wees waarna die smaakpapille van hulle siele smag, selfs besef julle dit nie.